Jon Hamm
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jon Hamm (gebore 10 Maart 1971) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Town (2010), Million Dollar Arm (2014), en Baby Driver (2017), en in die televisiereeks Mad Men (2007).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Jon Hamm | |
Geboorte | 10 Maart 1971 (1971-03-10) (53 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit