John Cale
Walliese musikant en multi-instrumentalis / From Wikipedia, the free encyclopedia
John Davies Cale (OBE, gebore 9 Maart 1942 in Garnant, Carmarthenshire, Wallis) is 'n Walliese musikant en multi-instrumentalis. In die jare 1965-1968 het hy saam met die groep The Velvet Underground gespeel (baskitaar, altviool, klavier). Sedert 1970 reik hy sy eie albums uit.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
John Cale | |
---|---|
John Cale in Turnhout, 2006 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | John Davies Cale |
Gebore | 9 Maart 1942 (1942-03-09) (82 jaar oud) |
Genres | Art rock, experimental rock, klassieke musiek, noise rock, drone musiek, folk rock, protopunk, avant-garde |
Beroep(e) | Musikant |
Jare aktief | 1950's — hede |
Sluit