Jodie Foster
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jodie Foster (gebore 19 November 1962 in Los Angeles, Kalifornië, (VSA) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseur en vervaardiger, asook 'n voormalige kinderaktrise.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jodie Foster | |
Jodie Foster in 2011 | |
Geboortenaam | Alicia Christian Foster |
---|---|
Geboorte | 19 November 1962 Los Angeles, Kalifornië, (VSA) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1976- |
Toekennings | 2 Oscars vir beste aktrise |
Sluit