Joanne Woodward
From Wikipedia, the free encyclopedia
Joanne Gignilliat Trimmier Woodward-Newman (gebore op 27 Februarie 1930) is ’n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, aktivis en filantroop. Sy is waarskynlik die bekendste vir haar rol in The Three Faces of Eve (1957), waarvoor sy ’n Oscar gewen het.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Joanne Woodward | |
Woodward in 1960. | |
Geboortenaam | Joanne Gignilliat Trimmier Woodward |
---|---|
Geboorte | 27 Februarie 1930 (1930-02-27) (94 jaar oud) Thomasville, Georgië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1955–tans |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit