Jimmy Fallon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jimmy Fallon (gebore 19 September 1974) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Taxi (2004) en Fever Pitch (2005), en in die televisiereekse Late Night with Jimmy Fallon (2009) en The Tonight Show Starring Jimmy Fallon (2014).
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Jimmy Fallon | |
Geboortenaam | James Thomas Fallon |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit