Jennifer O'Neill
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jennifer O'Neill (gebore 20 Februarie 1948) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rio Lobo (1970), Summer of '42 (1971), A Force of One (1979), en Scanners (1981).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Jennifer O'Neill | |
Geboorte | 20 Februarie 1948 (1948-02-20) (76 jaar oud) Rio de Janeiro, RJ, Brasilië |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaner |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1968–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit