Jennifer Jason Leigh
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jennifer Jason Leigh (gebore 5 Februarie 1962) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Single White Female (1992), Dolores Claiborne (1995), The Hateful Eight (2015), en Anomalisa (2015).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jennifer Jason Leigh | |
Geboortenaam | Jennifer Leigh Morrow |
---|---|
Geboorte | 5 Februarie 1962 (1962-02-05) (62 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1976–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit