Jean-François Champollion
Franse taalkundige en grondlegger van die Egiptologie (1790-1832) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jean-François Champollion (Figeac, 23 Desember 1790 – Parys, 4 Maart 1832) was 'n Franse taalkundige en grondlegger van die Egiptologie. Hy is beroemd omdat die ontsyfering van die Egiptiese hiërogliewe grotendeels aan hom te danke is.