Japannese kuns
kuns van Japan / From Wikipedia, the free encyclopedia
Japannese kuns dek ʼn wye reeks style en media, insluitend antieke pottebakkery, beeldhou, inkkuns, blokwerk, keramiekwerk, origami en ook meer onlangs is die moderne Japannese strokiesprente en animasie.