Jan Peter Balkenende
Nederlandse politikus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jan Peter Balkenende (gebore 7 Mei 1956 in Biezelinge, provinsie Zeeland) is 'n Nederlandse christen-demokratiese politikus. Hy is 'n lid van die politieke party Christen-Demokratiese Appèl (CDA). Van 1 Oktober 2001 tot 9 Junie 2010 was hy partyleier en van 22 Julie 2002 tot 14 Oktober 2010 Eerste Minister van Nederland.
Kitsfeite Monarg, Voorafgegaan deur ...
Jan Peter Balkenende | |
Jan Peter Balkenende in 2006 | |
Ampstermyn 22 Julie 2002 – 14 Oktober 2010 | |
Monarg | Beatrix |
---|---|
Voorafgegaan deur | Wim Kok |
Opgevolg deur | Mark Rutte |
Leier van die CDA in die Tweede Kamer | |
Ampstermyn 23 November 2006 – 21 Februarie 2007 | |
Voorafgegaan deur | Maxime Verhagen |
Opgevolg deur | Pieter van Geel |
Ampstermyn 23 Januarie 2003 – 21 Mei 2003 | |
Voorafgegaan deur | Maxime Verhagen |
Opgevolg deur | Maxime Verhagen |
Ampstermyn 1 Oktober 2001 – 11 Julie 2002 | |
Voorafgegaan deur | Jaap de Hoop Scheffer |
Opgevolg deur | Maxime Verhagen |
Politieke leier van die CDA | |
Ampstermyn 1 Oktober 2001 – 9 Junie 2010 | |
Voorafgegaan deur | Jaap de Hoop Scheffer |
Opgevolg deur | Maxime Verhagen |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 7 Mei 1956 (1956-05-07) (68 jaar oud) Biezelinge, Nederland |
Politieke party | CDA |
Eggenoot/-note | Bianca Hoogendijk (1996–hede) |
Kind(ers) | 1 |
Alma mater | Vrije Universiteit |
Religie | Protestantisme |
Handtekening |
Sluit
Voor dit was hy as volksverteenwordiger lid van die Tweede Kamer en professor aan die Vrije Universiteit Amsterdam. Sedert 1 Desember 2010 is hy besonder hoogleraar aan die Erasmus Universiteit Rotterdam en sedert 1 April 2011 ook vennoot by Ernst & Young geword.
Balkenende het geskiedenis en in die regte gestudeer. Hy is getroud en het 'n kind. Hy is lid van die Protestantse Kerk in Nederland.