J. K. Simmons
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
J. K. Simmons (gebore 9 Januarie 1955) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spider-Man (2002), Juno (2007), Whiplash (2014), en La La Land (2016).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
J. K. Simmons | |
Geboortenaam | Jonathan Kimble Simmons |
---|---|
Geboorte | 9 Januarie 1955 (1955-01-09) (69 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit