Iseomeer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Iseomeer (Italiaans: Lago d’Iseo of Lago di Sebino) is die vierde grootste van die Noord-Italiaanse mere, geleë in die Lombardiese provinsies Brescia en Bergamo.
Iseomeer | |
---|---|
Iseomeer | |
Kaart van die Iseomeer en sy onmiddellike omgewing | |
Koördinate: | 45°43′N 10°5′O |
Ligging: | Provinsies Brescia en Bergamo, Lombardye, Italië |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 65,3 km² (25,2 myl²) |
Gemiddelde diepte: | 124 meter (407 voet) |
Maksimum diepte: | 251 meter (823 voet) |
Volume: | 8097,2 km³ |
Lengte: | 25 km (16 myl) |
Breedte: | 4,1 km (2,55 myl) |
Opvangsgebied: | 1 777 km² (686 myl²) |
Invloei: | Oglio, Borlezza |
Uitvloei: | Oglio |
Eiland/e: | Monte Isola, Isola di Loreto, Isola di San Paolo |
Nedersettings: | Wesoewer: Sarnico, Predore, Tavernola, Riva di Solto, Castro en Lovere Oosoewer: Paratico, Clusane, Iseo, Pilzone, Sulzano, Sale Marasino, Marone, Zone en Pisogne |