Hugo Chávez
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hugo Chávez (28 Julie 1954 – 5 Maart 2013) was 'n Venezolaanse politikus en die president van Venezuela vanaf 1999 tot sy dood in 2013. Hy was die leier van die Vyfde Republiek Beweging sedert die stigting daarvan in 1997 tot 2007, waarna dit saam met ander partye saamgesmelt het om die Verenigde Sosialistiese Party van Venezuela (PSUV) te vorm. Hy was die leier van die PSUV tot in 2012.
Kitsfeite Vise, Voorafgegaan deur ...
Hugo Chávez | |
Hugo Chávez in 2010. | |
President van Venezuela | |
Ampstermyn 2 Februarie 1999 – 5 Maart 2013 | |
Vise | Julián Isaías Rodríguez Diaz (Januarie–Desember 2000) Adina Bastidas (2000–2002) Diosdado Cabello (Januarie–April 2002) José Vicente Rangel (2002–2007) Jorge Rodríguez (2007–2008) Ramón Carrizales (2008–2010) Elías Jaua (2010–2012) Nicolás Maduro (2012–2013) |
---|---|
Voorafgegaan deur | Rafael Caldera |
Opgevolg deur | Nicolás Maduro |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 28 Julie 1954 Sabaneta, Venezuela |
Sterf | 5 Maart 2013 Caracas, Venezuela |
Politieke party | Vyfde Republikeinse Beweging (1997–2007) Verenigde Sosialistiese Party (2007–2013) |
Eggenoot/-note | Nancy Colmenares (geskei) Marisabel Rodríguez (geskei) |
Alma mater | Militêre Akademie van Venezuela |
Handtekening | |
Militêre Diens | |
Lojaliteit | Venezuela |
Diens/Tak | Venezolaanse weermag |
Rang | Luitenant-kolonel |
Sluit