Hernán Cortés
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hernán Cortés de Monroy Pizarro Altamirano, marqués del Valle de Oaxaca,[1] sy voornaam word ook wel Hernando of Fernando geskryf (Spaans: [eɾˈnaŋ koɾˈtes ðe monˈroj i piˈθaro]; Medellín, Spanje, 1485 — Castilleja de la Cuesta, 2 Desember 1547) was 'n Spaanse conquistador. Cortés is veral bekend vir sy oorwinning oor die Asteke en vir die verowering van Meksiko namens Spanje tussen 1519 en 1521.[2]
Kitsfeite Monarg, Voorafgegaan deur ...
Hernán Cortés | |
Latere portret van Hernán Cortés, 18de eeu | |
1ste Goewerneur van Nieu-Spanje | |
Ampstermyn 13 Augustus 1521 – 24 Desember 1521 | |
Monarg | Karel V |
---|---|
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Cristóbal de Tapia |
3de Goewerneur van Nieu-Spanje | |
Ampstermyn 30 Desember 1521 – 12 Oktober 1524 | |
Monarg | Karel V |
Voorafgegaan deur | Cristóbal de Tapia |
Opgevolg deur | Driemanskap: Alonso de Estrada Rodrigo de Albornoz Alonso de Zuazo |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Hernando Cortés de Monroy y Pizarro Altamirano 1485 Medellín, Extremadura, Kastilië, Spanje |
Sterf | 2 Desember 1547 (op 61−62) Castilleja de la Cuesta naby Sevilla, Kastilië, Spanje |
Eggenoot/-note | Leonor Pizarro La Malinche Antonia or Elvira Hermosillo Isabel Moctezuma Catalina Suárez Marcaida Juana Ramírez de Arellano de Zúñiga |
Kind(ers) | Don Martín Cortés, 2de Markies van die Oaxacavallei Doña María Cortés Doña Catalína Cortés Doña Juana Cortės Martín Cortés (seun of doña Marina) Leonor Cortés Moctezuma |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Handtekening | |
Militêre Diens | |
Lojaliteit | Spanje |
Jare in diens | 1504–1547 |
Oorloë/Veldslae | Spaanse verowering van die Asteekse Ryk |
Sluit