Heinrich Hertz
From Wikipedia, the free encyclopedia
Heinrich Rudolf Hertz (Hamburg, 22 Februarie 1857 – Bonn, 1 Januarie 1894) was 'n Duitse fisikus, wat roem verwerf het met sy eksperimentele ontdekking van radiogolwe. Die SI-eenheid van frekwensie, die hertz, is na hom vernoem.
Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Heinrich Hertz | |
Geboortenaam | Heinrich Rudolf Hertz |
---|---|
Gebore | 22 Februarie 1857 Hamburg, Duitsland |
Oorlede | 1 Januarie 1894 (op 36) Bonn, Duitse Keiserryk |
Nasionaliteit | Duits |
Vakgebied | fisika, elektroniese Ingenieurswese |
Instelling(s) | Universiteit van Kiel Universiteit van Karlsruhe Universiteit van Bonn |
Alma mater | Universiteit van München Universiteit van Berlyn |
Doktorale promotor(s) | Hermann von Helmholtz |
Doktorale student(e) | Vilhelm Bjerknes |
Bekend vir | elektromagnetiese bestraling foto-elektriese effek |
Toekennings | Rumford-medalje (1890) |
Handtekening |
Sluit