Harold Russell
From Wikipedia, the free encyclopedia
Harold Russell (14 Januarie 1914 – 29 Januarie 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Best Years of Our Lives (1946), Inside Moves (1980), en Dogtown (1997), en in die televisiereeks China Beach (1988).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Harold Russell | |
Geboortenaam | Harold John Russell |
---|---|
Geboorte | (1914-01-14)14 Januarie 1914 |
Sterfte | 29 Januarie 2002 (op 88) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Adele, Gerald |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit