Harald V van Noorweë
From Wikipedia, the free encyclopedia
Harald V (* 21 Februarie 1937 in Skaugum naby Oslo) is sedert die afsterwe van sy vader op 17 Januarie 1991 koning en seremoniële staatshoof van Noorweë.
Kitsfeite Periode, Voorganger ...
Harald V | |
---|---|
Koning van Noorweë | |
Koning Harald V in 2010 | |
Periode | 17 Januarie 1991 – hede |
Voorganger | Olav V |
Opvolger | Kroonprins Haakon |
Huis | Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg |
Eggenoot | Sonja Haraldsen |
Kinders | Kroonprins Haakon Märtha Louise |
Vader | Olav V |
Moeder | Märtha van Swede |
Gebore | 21 Februarie 1937, Skaugum |
Sluit