Håkan Nesser
From Wikipedia, the free encyclopedia
Håkan Nesser (* 21 Februarie 1950 in Kumla) is 'n Sweedse skrywer van speurverhale. Hy woon met sy vrou Elke en sy twee kinders sedert Augustus 2006 in Greenwich Village (New York).
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Håkan Nesser | |
---|---|
Håkan Nesser in 2005 | |
Gebore | 21 Februarie 1950 Kumla, Swede |
Nasionaliteit | Swede |
Beroep | Skrywer |
Sluit