Gwede Mantashe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gwede Mantashe (gebore 21 Junie 1955) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 18 Desember 2017 voorsitter van die African National Congress. Tussen 2007 en 2017 het hy as dié party se sekretaris-generaal gedien.
Kitsfeite President, Voorafgegaan deur ...
Gwede Mantashe | |
Minister van Minerale Hulpbronne | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 28 Februarie 2018 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Mosebenzi Zwane |
Voorsitter van die African National Congress | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 18 Desember 2017 | |
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Baleka Mbete |
Sekretaris-generaal van die African National Congress | |
Ampstermyn 18 Desember 2007 – 18 Desember 2017 | |
Vise | Jessie Duarte |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Kgalema Motlanthe |
Opgevolg deur | Ace Magashule |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Samson Gwede Mantashe 21 Junie 1955 (1955-06-21) (68 jaar oud) Cala, Kaapprovinsie |
Politieke party | Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party African National Congress |
Eggenoot/-note | Nolwandle Mantashe |
Alma mater | Universiteit van Suid-Afrika Universiteit van die Witwatersrand |
Sluit
Einde Februarie 2018 is hy deur president Cyril Ramaphosa as Minister van Minerale Hulpbronne benoem.