Greg Grunberg
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Greg Grunberg (gebore 11 Julie 1966) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hollow Man (2000), Mission: Impossible III (2006), en Star Wars: The Force Awakens (2015), en in die televisiereeks Alias (2001).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Greg Grunberg | |
Geboortenaam | Gregory Phillip Grunberg |
---|---|
Geboorte | 11 Julie 1966 (1966-07-11) (57 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit