Goran Višnjić
From Wikipedia, the free encyclopedia
Goran Višnjić (gebore 9 September 1972) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Elektra (2005), Beginners (2010), en The Girl with the Dragon Tattoo (2011), en in die televisiereeks ER (1994).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Goran Višnjić | |
Geboorte | 9 September 1972 (1972-09-09) (51 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit