Gebruiker:Michaelphillipr/olifant
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die olifant is 'n groot soogdier wat behoort tot die familie Elephantidae. Die olifant familie bevat twee spesies: die Afrika-olifant (Loxodonta africana), ook bekend as die Savanne-olifant wat voorkom in Sub-Sahara Afrika en die Indiese olifant (Elephas maximus), ook bekend as die Asiatiese olifant, wat beperk is tot Indië en Suidoos-Asië. Olifante is die enigste slurpdiere van hierdie tydperk. Die reusagtige behaarde mammoete en mastodonte is uitgesterf. Die soogdier wat in ons era die nouste verwant is (dog steeds slegs verlangs) aan die slurpdiere is die dassie.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie ...
Olifant | |
---|---|
'n Savanne-olifant naby die grens van die Serengeti- en Ngorongoro-bewaringsgebied in Tanzanië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Superfamilie: | Elephantoidea |
Familie: | Elephantidae Gray, 1821 |
Sluit