Epsom is 'n dorp in die suide van Engeland, in die graafskap Surrey. Met 'n bevolking van 27065 in die 2001 sensus, is die dorp kleiner as Ewell, die grootse dorp in die distrik Epsom en Ewell.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.