Ellen DeGeneres
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ellen DeGeneres (gebore 26 Januarie 1958) is 'n Amerikaanse vervaardiger, skryfster, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Finding Nemo (2003) en in die televisiereekse Ellen (1994) en Ellen: The Ellen DeGeneres Show (2003).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Ellen DeGeneres | |
Geboortenaam | Ellen Lee DeGeneres |
---|---|
Geboorte | 26 Januarie 1958 (1958-01-26) (66 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Vervaardiger, skryfster, en aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit