Elizabeth Peña
From Wikipedia, the free encyclopedia
Elizabeth Peña (23 September 1959 – 14 Oktober 2014) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jacob's Ladder (1990), Lone Star (1996), Rush Hour (1998), en The Incredibles (2004).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Nasionaliteit, Kinders ...
Elizabeth Peña | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit