Echt-Susteren
From Wikipedia, the free encyclopedia
Echt-Susteren (Limburgs: Ech-Zöstere) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Belgiese provinsie Limburg (die Maas-rivier vorm o.a. hier die grens met hierdie Vlaamse provinsie) en die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 32 000 inwoners (2019) en 'n oppervlakte van 105 km². Echt-Susteren is in 2003 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Echt en Susteren. Eersgenoemde is die administratiewe setel van die nuwe munisipaliteit.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Echt-Susteren | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Bolleberg Maria-Hoop | |
Ligging van Echt-Susteren-munisipaliteit in Limburg | |
Koördinate: 51°05′00″N 5°52′00″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Jos Hessels (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 104,53 km2 (40,36 vk. myl) |
• Land | 103,11 km2 (39,81 vk. myl) |
• Water | 1,42 km2 (0,55 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 31 646 |
• Digtheid | 307/km2 (800/vk. myl) |
Poskode | 6100-6118 |
Skakelkodes | 046, 0475 |
Webwerf | www.echt-susteren.nl |
Sluit