Donal Logue
From Wikipedia, the free encyclopedia
Donal Logue (gebore 27 Februarie 1966) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blade (1998), The Tao of Steve (2000), Reindeer Games (2000), en Ghost Rider (2007).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Donal Logue | |
Geboortenaam | Donal Francis Logue |
---|---|
Geboorte | 27 Februarie 1966 (1966-02-27) (58 jaar oud) |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit