Detroit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Detroit, wat ook die byname Motown of Motor City dra, is die grootste stad en hawe van Michigan, Verenigde State, aan die Detroitrivier, met 910 920 inwoners (2009). Dit is die sentrum van 'n metropolitaanse gebied met meer as 4,4 miljoen inwoners.
- Hierdie artikel handel oor die stad in Michigan, in die Verenigde State. Sien gerus Detroit (dubbelsinnig) vir ander artikels.
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Verenigde State van Amerika |
Staat | Michigan |
Koördinate | 42°19′53″N 83°02′45″W |
Gestig in | 1701 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 370,4 vk km |
Hoogte bo seevlak | 183 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2020) | 639 111 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 778/vk km |
Tydsone | UTC-5 |
- Somertyd | UTC-4 |
Burgemeester | Mike Duggan (D) |
Amptelike webwerf | ci.detroit.mi.us |
Die stad is 'n handel- en nywerheidsentrum (Ford-, General Motors-, Chrysler-motors, vliegtuie, farmaseutiese produkte, chemikalië, werktuig, staal, sintetiese diamante), en het 'n mark vir graanprodukte en 'n universiteit.