Daveigh Chase
From Wikipedia, the free encyclopedia
Daveigh Chase (gebore 24 Julie 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spirited Away (2001), Donnie Darko (2001), Lilo & Stitch (2002), en The Ring (2002).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Daveigh Chase | |
Geboortenaam | Daveigh Elizabeth Chase-Schwallier |
---|---|
Geboorte | 24 Julie 1990 (1990-07-24) (33 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit