Dave Franco
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Dave Franco (gebore 12 Junie, 1985) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Now You See Me (2013), Neighbors (2014), Now You See Me 2 (2016), en Nerve (2016). Sy twee broers, Tom en James, is ook bekende akteurs.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Dave Franco | |
Geboortenaam | David John Franco |
---|---|
Geboorte | 12 Junie 1985 (1985-06-12) (38 jaar oud) Palo Alto, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Alison Brie (t. 2017) |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit