Cesare Valletti
From Wikipedia, the free encyclopedia
Cesare Valletti (gebore 18 Desember 1922 in Rome - oorlede 13 Mei 2000 in Genua) was 'n Italiaanse operasanger. Hy was een van die groot liriese tenore van die tydperk na die Tweede Wêreldoorlog.