Brann Bergen
From Wikipedia, the free encyclopedia
SK Brann is 'n Noorse sokkerklub in Bergen. Sedert 1987 speel die span in die Tippeligaen (die hoogste Noorse afdeling). Brann se tuisveld is die Brann Stadion, wat 'n kapasiteit van 17 300 sitplekke het. Die klub het drie keer die Noorse kampioenskap gewen.
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Kitsfeite Volle naam, Stigting ...
SK Brann | |||||||||||||||||||||||||||||||||
Volle naam | Sportsklubben Brann | ||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Stigting | 26 September 1908 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Tuisveld | Brann Stadion, Bergen | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Kapasiteit | 17 300 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Voorsitter | Lars Modestad | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Afrigter | Eirik Horneland | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Liga | Tippeligaen | ||||||||||||||||||||||||||||||||
2023 | 2. posisie | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Sluit