Boemerang
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Boemerang (Engels: Boomerang) is 'n krom geboë voorwerp, meestal van hout, wat die profiel van 'n vliegtuigvlerk het. As 'n persoon dit gooi sal die boemerang in die lug draai en na die gooier terugslinger.