Blake Clark
From Wikipedia, the free encyclopedia
Blake Clark is 'n Amerikaanse komediant en akteur. Hy is veral bekend vir sy rol as Slinky Dog in die Toy Story-reeks van rolprente, waar hy Jim Varney opgevolg het na laasgenoemde se afsterwe in 2000.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Alias ...
Blake Clark | |
Geboortenaam | Blake Timothy Clark |
---|---|
Alias | Blake Clarke |
Geboorte | 2 Februarie 1946 Macon, Georgia |
Nasionaliteit | Verenigde State van Amerika |
Beroep(e) | Akteur, komediant |
Aktiewe jare | 1985–2012 |
Toekennings | Oscar |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit