Biografie van Salvador Dalí
From Wikipedia, the free encyclopedia
Salvador Dalí was 'n Spaanse kunstenaar en een van die belangrikste skilders van die 20ste eeu. Sy lewensloop begin met sy geboorte op 11 Mei 1904, in Katalonië, Spanje, alhoewel daar 'n paar gebeurtenisse vóór sy geboorte plaasgevind het wat tot sy bestaan gelei het.
Hierdie artikel behoort versmelt te word met Salvador Dalí.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.
Kitsfeite Salvador Dalí, Gebore ...
Salvador Dalí | |
---|---|
Salvador Dalí in 1939 | |
Gebore | Salvador Domingo Felipe Jacinto Dalí i Domènech 11 Mei 1904 |
Sterf | 23 Januarie 1989 (op 84) Figueres, Katalonië, Spanje |
Nasionaliteit | Spanje |
Beroep | Skilder, grafiese kunstenaar, skrywer, beeldhouer en setontwerper |
Eggenoot | Gala Dalí (Elena Ivanovna Diakonova) |
Ouer(s) | Salvador Dalí i Cusí Felipa Domenech Ferrés |
Sluit