Berlare
From Wikipedia, the free encyclopedia
Berlare is 'n munisipaliteit in die provinsie Oos-Vlaandere (België) en het 'n oppervlakte van 37,82 km² en 14 690 inwoners. Die munisipaliteit lê aan die Schelde. Berlare grens aan die munisipaliteite Zele en Dendermonde (Schoonaarde). Die natuurskoon van die omgewing lok toeriste.
Kitsfeite Land, Gewes (deelstaat) ...
Berlare | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Sint-Martinuskerk | |
Ligging van Berlare in die provinsie Oos-Vlaandere | |
Koördinate: 51°01′00″N 4°00′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Oos-Vlaandere |
Regering | |
• Burgemeester | Katja Gabriëls (Open Vld) |
Oppervlak | |
• Totaal | 37,82 km2 (14,60 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 14 690 |
• Digtheid | 388,42/km2 (1 006,0/vk. myl) |
Poskode | 9290 |
Skakelkodes | 052 |
Webwerf | www.berlare.be |
Sluit
Plekke in die munisipale gebied van Berlare: Berlare (dorp), Overmere en Uitbergen.