Ben Feldman
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ben Feldman (gebore 27 Mei 1980) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Perfect Man (2005), Cloverfield (2008), Friday the 13th (2009), en As Above, So Below (2014).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Ben Feldman | |
Geboorte | 27 Mei 1980 (1980-05-27) (43 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit