Bandoeng
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bandoeng is 'n stad in die provinsie Wes-Java in Indonesië. Bandoeng is die provinsiale hoofstad.
Meer inligting BandoengBandoeng ...
Bandoeng | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Wes-Java |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 167,67 vk km |
Hoogte bo seevlak | 750 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 2.771.000 |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Burgemeester (party) | Bambang Tirtoyuliono (Waarnemende) |
Amptelike webwerf | www.bandung.go.id |
Sluit
Die stad beskik oor die oudste tegniese universiteit van Indonesië, die Institut Teknologi Bandung wat in 1920 gestig is. Dit het ook 'n treinstasie aan die lyn Jakarta-Jogjakarta. Die internasionale lughawe is Husein Sastranegara (vroeër lughawe Andir), wat in 1925 oorspronklik as 'n militêre lughawe geskep is, maar sedert 1928 ook burgerlugvaart hanteer.
Baie van die huise en kantore in die stad is in die Art Deco-styl gebou.