BD Wong
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
BD Wong (gebore 24 Oktober 1960) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jurassic Park (1993), Mulan (1998), en Jurassic World (2015), en in die televisiereeks Mr. Robot (2015).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
BD Wong | |
Geboortenaam | Bradley Darryl Wong |
---|---|
Geboorte | 24 Oktober 1960 (1960-10-24) (63 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit