B. J. Novak
From Wikipedia, the free encyclopedia
B. J. Novak is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Knocked Up (2007), Inglourious Basterds (2009), en Saving Mr. Banks (2013), en in die televisiereeks The Office (2005).
Kitsfeite Nasionaliteit, Beroep(e) ...
B. J. Novak | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit