Asklepios
Antieke Griekse god van medisyne / From Wikipedia, the free encyclopedia
Asklepios (Grieks: Ἀσκληπιός) was in die Griekse mitologie die god van medisyne en genesing. Sy dogters was Hugieia ("Gesondheid"), Iaso ("Medisyne"), Akeso ("Genesing"), Aglaia ("Gesonde Gloed") en Panakea ("Universele Geneesmiddel"). Die staf van Asklepios met ’n slang daarom is vandag steeds die simbool van medisyne.
Kitsfeite Naam, God van ...
Asklepios | |
---|---|
Griekse god | |
'n Tekening van 'n beeld van Asklepios in die Louvre. | |
Naam | Asklepios |
God van | Medisyne, genesing, vernuwing en dokters |
Simbool | staf van Asklepios |
Vrou | Epione |
Ouers | Apollo en Koronis |
Kinders | Hugieia (dogter) Iaso (dogter) Akeso (dogter) Aglaia (dogter) Panakea (dogter) Machaon (seun) Podalirius (seun) Telesphoros (seun) Aratus (seun) |
Romeinse eweknie | Vejovis |
Sluit