Ashleigh Murray
Amerikaanse aktrise en sangeres / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ashleigh Murray (gebore 18 Januarie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deidra & Laney Rob a Train (2017) en Valley Girl (2018), en in die televisiereekse The Following (2013) en Riverdale (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Nasionaliteit, Beroep(e) ...
Ashleigh Murray | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit