Anthony Daniels
From Wikipedia, the free encyclopedia
Anthony Daniels (gebore 21 Februarie 1946) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: Episode IV - A New Hope (1977), Star Wars: Episode V - The Empire Strikes Back (1980), Star Wars: The Force Awakens (2015), en Star Wars: The Last Jedi (2017).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Anthony Daniels | |
Geboorte | 21 Februarie 1946 (1946-02-21) (78 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1976–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit