Anne Meara
From Wikipedia, the free encyclopedia
Anne Meara (20 September 1929 – 23 Mei 2015) was 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fame (1980), Awakenings (1990), Reality Bites (1994), en Night at the Museum (2006).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Nasionaliteit, Kinders ...
Anne Meara | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2; insluitende Ben Stiller |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Aktiewe jare | 1948–2015 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit