Anna Davel

Suid-Afrikaanse liedjieskrywer en sangeres From Wikipedia, the free encyclopedia

Anna Davel is 'n Afrikaanse liedjieskrywer, sangeres en aktrise. Sy is in 1997 deur die ATKV as wenner van die Crescendo-sangkompetisie aangewys. Van haar treffers sluit in: Die Gypsy in jou oë en Te lank al. Sy was ook al te sien in verskeie Afrikaanse rolprente en verhoogproduksies.

Kitsfeite Beroep(e), Etikette ...
Anna Davel
Beroep(e)Sangeres
EtiketteIndie
Webwerfannadavel.com
Sluit

Anna het in 1990 'n jaar militêre opleiding by die Suid-Afrikaanse Leërvrouekollege (Salvkol) op George ondergaan.

Diskografie

  • 2000: Te Diep
  • 2003: Gypsy
  • 2005: Godinne Op Die Grondpad
  • 2007: Raaisels, Skepe en 1000 Drome
  • 2009: My Storie DVD
  • 2009: Linger Longer
  • Onbekend: Musiek En Woorde / My Storie DVD

Filmografie

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.