Andy Buckley
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Andy Buckley (gebore 13 Februarie 1965) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Other Guys (2010), Life as We Know It (2010), The Heat (2013), en Jurassic World (2015).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Andy Buckley | |
Geboortenaam | Andrew P. Buckley Jr. |
---|---|
Geboorte | 13 Februarie 1965 (1965-02-13) (59 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit