Alan Tudyk
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Alan Tudyk (gebore 16 Maart 1971) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Knight's Tale (2001), I, Robot (2004), en Rogue One: A Star Wars Story (2016), en in die televisiereeks Firefly (2002).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Alan Tudyk | |
Geboortenaam | Alan Wray Tudyk |
---|---|
Geboorte | 16 Maart 1971 (1971-03-16) (53 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit