Aartshertog Rudolf van Oostenryk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rudolph Johann Joseph Rainier, aartshertog van Oostenryk, kroonprins van Hongarye en Boheme, en kardinaal-aartsbiskop van Olmütz (8 Januarie 1788 – 24 Julie 1831), was 'n lid van die Huis van Habsburg-Lotaringe, en 'n Oostenrykse geestelike en adellike. Hy is in 1819 aartsbiskop van Olmütz gemaak en het in dieselfde jaar kardinaal geword. Rudolph is bekend vir sy bevordering van die kunste, veral as beskermheer van Ludwig van Beethoven, wat verskeie van sy komposies aan Rudolph opgedra het.
Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word. Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word. |
Meer inligting Sy Eminensie Rudolph Johann Joseph Rainer, aartshertig van Oostenryk ...
Sy Eminensie Rudolph Johann Joseph Rainer,
aartshertig van Oostenryk | |
---|---|
Kardinaal, aartsbiskop van Olmütz | |
Metropool | Aartsbisdom van Olmütz |
Stoel | Olmütz |
Ingehuldig | 24 Maart 1819 |
Term geëindig | 24 Julie 1831 |
Voorganger | Maria Thaddäus von Trautmannsdorff |
Opvolger | Ferdinand Maria Chotek von Chotkow |
Ander titels | Aartshertog van Oostenryk |
Ordes | |
Georden | 19 Maart 1805 |
As biskop ingewy | 26 September 1819 deur Sigismund Anton von Hohenwart |
Tot kardinaal-priester gemaak | 4 Junie 1819 |
Rang | Kardinaal-priester van San Pietro in Montorio |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | 8 January 1788 in Florence, Toskane |
Oorlede | 24 July 1831 (43 jaar oud) in Baden, Neder-Oostenryk |
Nasionaliteit | Oostenryks |
Denominasie | Rooms-Katoliek |
Vorige pos(te) | Assistent van Anton Theodor von Colloredo-Waldsee-Mels, aartsbiskop van Olmütz (1805–1811) |
Wapen | |
Betiteling | |
Verwysingsbetiteling | Sy Eminensie |
Gesproke betiteling | U Eminensie |
Informele betiteling | Kardinaal |
Stoel | Olmütz |
Sluit