2021 Formule Een-seisoen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2021 FIA Formule Een-seisoen is 'n topwedrenreeks vir Formule Eenmotors. Dit was die 72ste bestaansjaar van Formule Een. Die seisoen het uit 22 Grands Prix-wedrenne te bestaan, die meeste in een seisoen.
2021 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen | |
Vorige: 2020 | Volgende: 2022 |
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen. |
Lewis Hamilton was die heersende wêreldbestuurderskampioen, en Mercedes die verdedigende wêreldkampioen vir vervaardigers nadat hulle beide hulle 7de wêreldkampioenskapstitel in 2020 verower het.
Pirelli was weereens die enigste bandverskaffer vir die 2021-seisoen.