2015 Japannese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2015 Formule Een Japannese Grand Prix is op 27 September 2015 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan gehou. Dit was die veertiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes-Benz gewen.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste Rondte ...
2015 Formule 1 Japannese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 27 September 2015 | |
Plek | Suzuka Internasionale Renbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Nico Rosberg | Mercedes |
Tyd | 1:32.584 | |
Vinnigste Rondte | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes |
Tyd | 1:36.145 (rondte 33) | |
Podiumplekke | ||
1 | Lewis Hamilton | Mercedes |
2 | Nico Rosberg | Mercedes |
3 | Sebastian Vettel | Ferrari |
Sluit